
Deagan gaan Hoer Skool toe Campaign
Die is vir my oudste seun Deagan wat volgende jaar Hoër Skool toe gaan... Riebeeck rand Hoër Skool in Randfontein. Dis nuwe skool klere ,sport klere ,skryf behoeftes tas en hy wil baie graag rugby speel.
Ek het nie die geld om Al die goed vir hom te kry nie as ek nie geld by mekaar kan maak nie gaan hy met baie min van wat hy nodig het vir Sy Hoër Skool loopbaan moet klaar kom.
As dit moontlik is om vir hom die geld bymekaar te kry weet ek hy gaan Sy Hoër Skool loopbaan trots begin... Na Sy ontgroening Sy poortloop as n trotse Riebeeckrand seun afskop waar hy nie skaam hoef te wees want hy het nie.
Gelde sal gaan vir
wit skool hemde
Grys skool broeke kort en lank
Skool skoene
Skool tas
Skippie hemp
Skippie short
Athletic vest
Skort
Kouse
Tracksuit jacket
Tracksuit pants
Hoodie
Blazer
Rugby skoene
Gum gaurds
Scrum gaurd
Al Sy skool skryf behoeftes want een baie lang lys is
En Sy voorgeskrerwe handboeke
Deagan se oupa het vir hom n Capitec bank rek wat gelde inbetaal kan word sodat gelde nie kan gebriuk kan word tot en met Sy skool goed vir volgende jaar gekoop geword.
Connected Campaigns
Donor Messages
Dries
High school is the time of you live that sets you up for the live ahead and how you will treat others and how they will treat you.
Activity feed
Dries donated R 200 via Deagan gaan Hoër Skool toe
11 Nov 2023
R 200