Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Krieket Bokkieweek Campaign Logo

Krieket Bokkieweek Campaign

MJ en Arnu Snyman is 2 boeties wat verskriklik lief is vir krieket. Hulle is albei gekies vir die Verre Noord Bokkiespan. Hulle toernooi vind plaas in Oktober in Pretoria. Om al 2 ons seuntjies te laat deelneem gaan ons as gesin R10 000 kos. Help ons asseblief om die 2 boeties se droom om saam in een span te speel waar te word. MJ en Arnu het besonderse krieket talent. En finansies gaan keer dat hulle hierdie talent uitleef.

Vir ons as ouers is hierdie 'n groot uitgawe maar wil nie graag ons seuntjies van dit ontneem nie. Help ons asseblief.

Connected Campaigns

Statistics

Fundraising target

R 10 000.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages