Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Bakkie Campaign Logo

Bakkie Campaign

Hallo daar
Ek is vriende met Rocco. Hy het so 'n goeie hart. Ons wil graag geld insamel om hom te help hom sy bakkie weer reg te kry. Hulle het vanoggend in sy bakkie was gery. Die bakkie was in jaart. So asseblief al is dit min sal julle groot asseblief help. Hy doen so baie vir die gemeenskap. Dit sal baie waardeer word. Hy gebruik sy bakkie om werk te doen. En sy kinders skool toe te vat. So asseblief mense kom dat ons hom help. Baie dankie vir Almal wat help. Ons kan net dankie sĂȘ. Groete

Connected Campaigns

Statistics

Fundraising target

R 80 000.00

Donations to date

R 300.00

Donor Messages

Michael buurman
Hoop van Harte dat my klein bydra n verskil kan maak

Activity feed

Michael buurman donated R 300 via Bakkie
12 Oct 2023 R 300