
Help n mamma om haar kraam te kan dek Campaign
Hello almal 🧸
Ek is ʼn 22 jarige soon-to-be mamma aan ʼn pragtige God geseënde seuntjie baba.
Ek probeer my beste om die beste behandeling vir my babatjie asook myself te kry. Ek het mediese kondisies waarvan een yster te kort is. En daarom is ek bang om staat te gaan kraam want hulle doen nie bloed oortappings nie en ek het al van te vore amper uit gebloei en gesterf.
Ek het ʼn dekking gekry wat alles van kraam insluit, en aangesien ek alles alleen doen wil ek asb. vra vir ondersteuning!
Die geldjies wat ek insamel gaan alles gaan na die privaat plan wat my en baba kan dek.
Â