Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Charissa de Wet Medical Cause Logo

Charissa de Wet Medical Cause

Mamma & Ouma Anna is in soveel pyn dat sy bed lê-end is vanaf die 26ste Febuarie 2019, 'n dag voor haar verjaarsdag waar sy die jaar 83 is. Met hartseer het sy geval en haar heup gebreuk en nou het sy 'n heup vervanging nodig op haar regte been.Omdat sy nie medies het nie lê sy in 'n staats hospital waar dit maklik 3 maande kan vat voordat hulle die operasie kan doen. 

To contribute, please click on the project below and then on the donate button next to the barometer...

Donor Messages

Anonymous
Sterkte aan die gesin.
Martie
Sterkte en hou moed wonderwerke gebeur nog!
Ria de Wet
Baie sterkte
Nikita + Petrus
Sterkte aan Tannie... My prayers are with you...
Alta
Praying for healing. God bless.
Yostliancar
Praying for speedy recovery
Private
Sterkte vir die lang pad vorentoe
Mev A C Bowles
Sterkte en sal bid. Christine Bowles
Karin O'neill
BAie sterkte! MAg die Here joul ma se herstel proses wonderbaarlik bespoedig!

Activity feed

20 Mar 2019 R 10 282
20 Mar 2019 R 103
19 Mar 2019 R 103
19 Mar 2019 R 51