Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Johnnathans preschool fund Campaign Logo

Johnnathans preschool fund Campaign

Ek is die Moeder van die seuntjie. Dit is belangrik dat Johnnathan ten minste die ervaring kry en dan sien ons aan die einde van daai jaar of ons geld in bank het vir volgende jaar. Ons sukkel om genoeg geld in ons bank te hou vir ons 3 word 4 jarige seuntjie om kleuterskool toe te gaan. Geld sal vir kleuterskool en goed wees om saam hom te stuur en vir hom te kan koop soos nodig is.
Dit sal ons stres oor Johnnathan se opleiding baie verlig. Ons sal ongelooflike baie dankbaar wees as enige iemand ons kan help?
Groot Asseblief help?

Statistics

Fundraising target

R 55 000.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages