Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Breakthrough Campaign Logo

Breakthrough Campaign

Goeie dag. 

Aan wie dit mag aangaan.

Ek will graag net deel ons het maar n kort, maar moeilike storie. So dit het so gekom dat ons as gesin moet trek na n ander huis toe. Ongelukig het ons baie om te betaal voor ons kam intrek. Die tyd toe ons hier gebky het   het ons meubels buite gestaan so ons het als verkoop. Nou moet ons als weer van voor af kry ook. Ons moet n maand se Huur betaal , Deposito geluikstaande aan die Huur en Water deposito. 

As daar iemand js wat ons kan help om die geldjies bymekaar te maak. Sal ons dit bitterlik baie wardeur. Dit sal net soveel laste van ons afhaal. Met kersfees om die draai en 2 kleintjies en ons jongste verjaar  die 20ste Desember oudste verjaar die 8ste Januarie en dan nkg skoolgoed ook. Vir nou sien ons geen uitweg nie en weet nie watse kant toe nie. 

Julle kan my kontak om direkte donasies maak of hier op donasies stuur. 

Ons sal elke donasie wardeur even ak is dit net n R10. 

Groete die Krugers


Connected Campaigns

Statistics

Fundraising target

R 40 000.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages