Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Hulp vir Rika Mari Campaign Logo

Hulp vir Rika Mari Campaign

Rika-Mari is 'n 11-jarige leerder van laerskool Stellenbosch. Sy het 'n sagte omgee hart en het 'n baie spesiale plekkie in ons skool.  Haar gesondheid het stadig begin verswak en sy het vreeslik gewig verloor.  Met tye het sy ook baie deurmekaar gevoel.  Op 13 Junie 2023 is sy met Medullablastoma gediagnoseer. Dit is 'n kwaadaardige breingewas wat op daardie stadium reeds na haar ruggraat versprei het. Haar eerste operasie is op 16 Junie gedoen. Sy het daarna nog 3 operasie gehad om die drukking op haar brein te verlig. Vir 40 dae was sy in die hospitaal en daarna is daar met 30 breinbestralingsessies begin. Die mediesie onkostes is vreeslik hoog en enige hulp sal waardeer word. In middel Oktober is daar met die chemoterapie begin. 'n Minimum van 10 sessies is nodig om die behandeling te voltooi. Ons mis dit om haar pragtige glimlag in die gange te sien en hoop dat sy eendag weer skool toe kan kom.  Dankie vir almal se omgee en ondersteuning.

Statistics

Fundraising target

R 500 000.00

Donations to date

R 116 797.92

Donor Messages

Anonymous
Anonymous
Mag die Here julle beskerm en dra in die tyd. Ons bid vir Rika-Mari en julle hele familie
Anonymous
Anonymous
Baie liefde
Anonymous
Anonymous
Sterkte
Anonymous
Lukas Muller
Hope. Faith. Love
Anonymous
Our Prayers are with you Rika Mari

Activity feed

Anonymous donated R 1 000 via Hulp vir Rika Mari
30 Nov 2023 R 1 000
Anonymous donated R 500 via Hulp vir Rika Mari
23 Nov 2023 R 500
Anonymous donated R 5 000 via Hulp vir Rika Mari
09 Nov 2023 R 5 000
Anonymous donated R 1 000 via Hulp vir Rika Mari
09 Nov 2023 R 1 000
Anonymous donated R 500 via Hulp vir Rika Mari
09 Nov 2023 R 500