Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Marco Campaign Logo

Marco Campaign

Ek wil baie graag Marco se verjaarsdag bywoon maar dis ongelukkig vir my te duur as student om vir 30 mense kos te voorsien veral omdat ek nie voor die tyd begroot het vir sy verjaarsdag nie. Ek het nie gedink dat ek so baie uitgawes gaan kry om die kuier by te woon nie en sit nou in 'n groot panarie. Asseblief help die mede du Preez's uit om ook daar te wees. Ons is social mense en sal die aand 'n fees maak. Ek hoop julle vind dit in julle hart om ons te help. Ons fokus eers op die uitgawe van die voedsel dan kan ons oorskakel na die drank uitgawe toe.

Groete en sien julle hopelik daar! 

Connected Campaigns

Statistics

Fundraising target

R 2 500.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages