
Ouma Isabel se Operasie Campaign
Ons ma en ouma Isabel de Villiers is oor 'n maand 81 jaar oud. Sy is al vir 13 jaar 'n weduwee en het 7 kinders en 22 kleinkinders en 20 agterkleinkinders. Sy was nog altyd 'n aan die gang lewendige raakvat vrou. Februarie het haar gesondheid 'n knou gekry en het sy begin om n lekkende blaas te kry. Haar mediese kostes is die afgelope 9 maande baie hoog en weens omstandighede het sy nie n mediese fonds nie. Ons kon geldjie bymekaar kry om haar na 'n Uroloog toe te vat en sy moet nou binne 2 weke 'n klein operasie ondergaan om haar blaas reg te maak. Die kostes daaraan verbonde is R31 100. Ons wend nou 'n poging aan om dit voor die einde Nov bymekaar te maak om haar te help. Huidiglik is sy op volwasse broekdoekies wat 'n fortuin kos. Weekliks by die dokter wat elke keer oor die R500 is en haar medikasie beloop meer as R2000 'n maand. Sal haar graag gesond wil kry voor die feesseisoen.Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Dr A Kurian
Vienie
Baie sterkte vir tannie. Xxx
Anonymous
Baie sterkte!
René Grobler
Beste wense vir beterskap
Anonymous
Sterkte
Yolande Marne
❤️
Anonymous
Wish you a rapid and complete recovery
Anonymous
Dink so baie aan my ouma met die lot kinders, kleinkinders en agterkleinkinders! Help graag!
Anonymous
Baie sterkte
Activity feed
Dr A Kurian donated R 1 000 via Ouma Isabel se Operasie
02 Dec 2023
R 1 000
Vienie donated R 1 000 via Ouma Isabel se Operasie
29 Nov 2023
R 1 000
Anonymous donated R 100 via Ouma Isabel se Operasie
29 Nov 2023
R 100
René Grobler donated R 500 via Ouma Isabel se Operasie
28 Nov 2023
R 500
Anonymous donated R 300 via Ouma Isabel se Operasie
28 Nov 2023
R 300