Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Sub Youth SA Championships Campaign Logo

Sub Youth SA Championships Campaign

Kylie is n 11 jarige passievolle atleet wat in 2022 al reeds groot hoogtes bereik het. Sy het verlede jaar al reeds die OP Provinsie verteenwoordig by die Suid Afrikaanse Kampioenskappe in Landloop sowel as Atletiek. As Kylie se mamma kan ek getuig die harde werk en getrouheid wat sy in haar sport ploeg. Wind, son, reen, sy oefen getrou. Niks kry haar onder nie. Kylie het hierdie jaar weg gestap met die Titel van OP Kampioen 2023 Landloop vir dogters 0/11 in die 3km asook n Silwer medalje by die OP kamioenskappe Atletiek in die 1200m dogters 0/11.Kylie is nou weer gekies om te gaan deelneem aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe in Secunda 2 Desember maar die uitgawes is enorme veral teen die brandstofprys huidiglik en dan natuurlik akkomodasie. Asb as daar enige iemand is wat kan help bydrae sodat ons haar die geleentheid kan gee om te gaan deelneem teen die bestes van die bestes sal dit onsettend baie vir ons en haar beteken.enige bydrae sal n verskil maak. Help ons asb om Kylie in Secunda te kry. Byvoorbaat Dankie. Desire en Christiaan

Statistics

Fundraising target

R 12 000.00

Donations to date

R 5 022.97

Donor Messages

Lindie
Sterkte liefielyfie, jy maak ons trots
Susan VG
Melanie van Appel
Sterkte Kylie en geniet dit.
Anonymous
Anonymous
Dinamiet kom in klein pakkies.
Sune
Leonardo De villiers
Sterkte Kelly
Anonymous
Good luck Kylie!
Anonymous
Sterkte ek donate omdat my kleindogter ook OP atleet in hekkies is en ek weet hoe hard sy werk en die onkostes verbonde vir die ouers.

Activity feed

Melanie van Appel donated R 200 via Sub Youth SA Championships
22 Nov 2023 R 200
Anonymous donated US $ 58 via Sub Youth SA Championships
22 Nov 2023 US $ 58
Anonymous donated US $ 9 via Sub Youth SA Championships
20 Nov 2023 US $ 9
Sune donated R 200 via Sub Youth SA Championships
14 Nov 2023 R 200
Anonymous donated R 100 via Sub Youth SA Championships
14 Nov 2023 R 100