
Meandro SAVOF Kampioenskappe Campaign
Goeie dagAs trotse ouers vra ons asseblief hulp en ondersteuning om ons seun Meandro Pieters na die 2023 Suid Afrikaanse Nasionale Varswater Hengel kampioenskappe te kan stuur.
Hierdie jaarlikse kampioenskappe word aangebied onder die beheer van Suid Afrika Varswater Oewerhengel Federasie (Savof)
Meandro is O/13 en is gekies om die Vrystaat O/19 span te gaan verteenwoordig wat vanaf 9-16 Desember 2023 in Bloemhof aangebied word.
Hoogtepunte van Meandro se loopbaan:
In 2020 en 2021 was hy deel van die 0/13A Vrystaat span gekies waar hy algeheel 6de eindig in die land.
In 2022 is hy weer deel van die Vrystaat O/13A span, en word gekies vir die Savof O/13A span.
2023 verteenwoordig hy weer die O/13A Vrystaat span en word ook gekies vir die Savof O/13B span. Hy is aangewys as die beste onder O/13 hengelaar in die Vrystaat.
Tydens die proewe word hy gekies om deel te neem aan die O/19 proewe.
Hy word gekies vir die Vrystaat O/19B span op die ouderdom van 13. Proewe vind in Desember te Bloemhof plaas.
Tydens die jaarlikse Vrystaat prysuitdeling maak Meandro en sy oupa ook geskiedenis waar hulle as die beste O/13 en Meester hengelaars aangewys word.
Ons is baie trots op hom en wil graag sy droom bewaarheid.
Baie dankie vir elkeen se bydrae dit word opreg waardeer!
Groete
Driaan
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Cornelius Jacobus Symington
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Activity feed
Anonymous donated R 500 via Meandro SAVOF Kampioenskappe
09 Nov 2023
R 500
Cornelius Jacobus Symington donated R 5 000 via Meandro SAVOF Kampioenskappe
09 Nov 2023
R 5 000
Anonymous donated US $ 58 via Meandro SAVOF Kampioenskappe
09 Nov 2023
US $ 58
Anonymous donated R 1 000 via Meandro SAVOF Kampioenskappe
07 Nov 2023
R 1 000
Anonymous donated US $ 6 via Meandro SAVOF Kampioenskappe
07 Nov 2023
US $ 6