
Dylan Kitching U12 WP Tour Campaign
Dylan Kitching U12 WP toer
12 jaar oud
My naam is Dylan Kitching en is 12 jaar oud en in n plaaslike skool in Panorama. Ek is gekies vir die WP U12 span en ons gaan einde September Riversdal toe vir n toer. Ek is hard werkend en sit alles in op die veld. Vir my is dit n droom wat waar kom en n eer om in die WP trui te speel.
Ek vra graag hulp om my te help om my toer te kan bywoon en my droom om rugby te kan speel vir my skool, provinsie en land te kan laat waar word.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Marcus Conradie
Geniet dit Dylan
Black OPS security Solutions
Good Luck, young man go make us proud but most of all have thectime of your life 💙
Kwando
We are so proud of you Dylan and wishing you all the best with the tour 🇮🇹🇮🇹🇮🇹 🫶.
Nicolas Dumont
All the very best Dylan ... Go get them !! Good Luck - Nicolas Dumont
Harry Cloete
Good luck Dylan!
Luan du Plooy
Baie geluk met die prestasie Dylan. Sterkte met die toer. Trots Panorama Falkie --- van Luan
Willem, Charlene & Wihan Ehlers
Ons is baie trots op jou Dylan, gaan geniet die groot oomblik! Liefde oom Willem, tannie Charlene & Wihan
Neels & Charlotte
Alle voorspoed Dylan, baie liefde Wihan se ouma en oupa
Sergio & Miguel
Good Luck Dylan.
We are routing for you
#copy&paste
Activity feed
Marcus Conradie donated R 200 via Dylan Kitching U12 WP Tour
06 Sep 2023
R 200
Black OPS security Solutions donated R 1 000 via Dylan Kitching U12 WP Tour
05 Sep 2023
R 1 000
Kwando donated R 400 via Dylan Kitching U12 WP Tour
04 Sep 2023
R 400
Nicolas Dumont donated R 500 via Dylan Kitching U12 WP Tour
04 Sep 2023
R 500
Harry Cloete donated R 200 via Dylan Kitching U12 WP Tour
04 Sep 2023
R 200