Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Elsche Eygelaar Holiday Cause Logo

Elsche Eygelaar Holiday Cause

My naam is Elsché Eygelaar en ek wil graag fondse insamel om 'n gesin wat my na aan die hart lê wat tans diep gebuk gaan onder die droogte in die Noord-Kaap 'n see vakansie te bied. Nie 'n luukse vakansie nie, net 'n pleister plak op die seer. Die see is altyd goed vir mens se siel!

Donor Messages

Helena

Vader seën my met ? see vakansie. Gun dit ook vir julle.

Anoniem
Be blessed! Geseënde Kersfees.