
Geregtigheid vir Dylan Campaign
Dylan was 18 jaar.
Op 25 Junie het Dylan aan sy beserings beswyk. Dus 'n boodskap wat geen ouer wil ervaar nie. Dylan was 'n sprankelende kind.
Die skuldiges wat voortgaan sonder skuld, gewete moet verantwoording doen.
Dylan was vermoor en sal bewys word.
Ons het U hulp nodig. Enige donasies sal baie waardeer word.
As ouers en famielie se ons byvoorbaat dank.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Shayne Welgemoed
My liefste boeta. Geld kan jou nie tetug bring maar ons het jou belowe ons sal antwoorde kry.
Mis jou so baie
Anonymous
Love you
Activity feed
Shayne Welgemoed donated US $ 6 via Geregtigheid vir Dylan
22 Nov 2023
US $ 6
Anonymous donated R 50 via Geregtigheid vir Dylan
22 Nov 2023
R 50