Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Gras vir nuwe sportgronde Campaign Logo

Gras vir nuwe sportgronde Campaign

Kalahari Akademie is opgerig in Mei 2023 omdat ons as ouers die behoefte gehad het om ons plattelandse kinders die geleentheid van uitmuntende Christelike onderig te bied. Ons benodig hulp om sportgronde te ontwikkel vir die kinders in ons gemeenskap om saam deel te neem en te groei. Ons wil graag die Postmasburg tuisonderrig leerders; tutor sentrum leerders en ons leerders help ontwikkel deur sportgronde op te rig. Elke sent help om gras aan te skaf vir die velde. Saam kan ons β€˜n verskil maak - alleen vat dit net langer. Ons het reeds berge versit met die hulp van die gemeenskap en ons leerders se ouers. Ons is super opgewonde om die sportgronde van die been te kry sodat die gemeenskap se jeug die voordeel van fisiese oefening en betrokkenheid kan ervaar. Ons sal enige hulp on die droom te bewaarheid vreeslik waardeer!Β 

Statistics

Fundraising target

R 300 000.00

Donations to date

R 11 000.00

Donor Messages

Thea Stafford
Ek skenk graag R1000 vir julle sportgronde
Anonymous
What an awesome initiative!!! We need more institutions willing to invest in our kids πŸ‘πŸΎπŸ‘πŸΎπŸ‘πŸΎ

Activity feed

Anonymous donated R 10 000 via Gras vir nuwe sportgronde
13 Oct 2023 R 10 000