Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Max se veeartsrekening Campaign Logo

Max se veeartsrekening Campaign

Ons het vir Max - 'n pragtige 5 maande oue labrador reun verlede week aangeneem. 

Die mense waar hulle gebly het is baie lief vir hom, maar hulle bly in 'n meenthuis en daar is beperkte spasie vir die gentle gaint. Boonop het die bure nie van hom gehou nie...
Die dag wat ons hom gaan haal het was hy siek. Ons is met hom veearts toe waar hy gediagnoseer is met Parvo.Ons het nie die R2500 gehad om hom by Rainbow Vet op te neem nie en het vir die konsultasie betaal en is met hom en medikasie huis toe. 
Die volgende dag het sy toestand al hoe meer versleg en ons is met hom na Dr Burger 
Hy is alreeds 5 dae in ICU en die kostes word al hoe meer. 
Help asseblief!

Statistics

Fundraising target

R 8 000.00

Donations to date

R 1 000.00

Donor Messages

Canestra-Hill Melanie
Lief vir julle

Activity feed

Canestra-Hill Melanie donated R 1 000 via Max se veeartsrekening
09 Oct 2023 R 1 000