
Helping rural Students Campaign
Ondersteun jeugdiges uit platteland om nodige te koop om te oorleef aangesien NSFAS vir die afgelope paar maande nie enige betalings gemaak het nie. Baie van studente wil studies los agv die uitdagings en ouers nie hul finasieel kan ondersteun nie. Fondse sal gebruik word om studente te ondersteun met die nodige uitgawes sodat hul kan voortgaan met studies. Kom ons ondersteun hierdie studente sodat hul n geleentheid kan kry om hul studies te kan voltooi soos elke student wat bevoorreg is om wel met hul ouers se hulp dit te kan doen. Elke donasie sal waardeer word en tenvolle benut word.Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Activity feed
Anonymous donated US $ 192 via Helping rural Students
29 Aug 2023
US $ 192