
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
With love...
Vrede vir almal
Mag elkeen wat betrokke is by die projek ryklik geseën word in die kers seisoen!
Geseënde Kersfees
Mag die liefde & vreugde van Jesus julle harte omvou !
Geseënde Christus fees