Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
GROOTPLAAS Logo

GROOTPLAAS

Elsa Esterhuizen, aanbieder van GROOTplaas, weeksoggende om 05:30 op kykNET, kanaal 144, samel geld in om ons boere te help om te oes-uit-die-as na die onlangse brande wat soveel skade in groot dele van die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes veroorsaak het.

Die geld wat die GROOTPLAAS-OES-UIT-DIE-AS-HULPFONDS insamel sal dan tussen drie rolspelers in die landbousektor en in die verskeie provinsies verdeel en geskenk word. Hierdie drie rolspelers is Vrystaat Landbou, Agri Noord-Kaap en Agri Noordwes.

Die skenkings kan dan aangewend word vir broodnodige behoeftes wat deur elke rolspeler bestuur sal word. 100% van die geld wat ingesamel word gaan net so aan die boere geskenk word m.a.w. geen bedrag gaan vir enige administratiewe fooie aangewend word nie. Help ons boere om weer op te staan en te oes uit die as.

Statistics

Donations to date

R 135 780.15

Fundraising target

R 500 000.00

Donor Messages

Dankaar
God is groot en goed, God is werklik groot en goed
Ricardo Mulder

Sterkte Boere

Johan Gerber
Dankie aan die boere. Moenie hoop verloor nie
Ina Serfontein
Hou aan hoop!
Jacques Geldenhuys
Bly aan Hoop!
Snapscan

Marisa Reinach

KobusS
Sterkte vir al die boere
HOOP

Dankie vir julle omgee!!Blessings

Annetjie Hennop

Dankie vir julle !

Activity feed

Johan Gerber donated USD $ 49 via GROOTPLAAS-OES-UIT-DIE-AS-HULPFONDS
22 Nov 2020 USD $ 49
Jacques Geldenhuys donated R 1 000 via GROOTPLAAS-OES-UIT-DIE-AS-HULPFONDS
20 Nov 2020 R 1 000
KobusS donated R 3 000 via GROOTPLAAS-OES-UIT-DIE-AS-HULPFONDS
19 Nov 2020 R 3 000
Annemarie Meintjes donated R 200 via GROOTPLAAS-OES-UIT-DIE-AS-HULPFONDS
18 Nov 2020 R 200
Gerrit & Susan Olivier donated R 500 via GROOTPLAAS-OES-UIT-DIE-AS-HULPFONDS
17 Nov 2020 R 500