Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Molopo Nature Reserve Campaign Logo

Molopo Nature Reserve Campaign

Molopo Natuurreservaat is 'n wildreservaat van 24 000 hektaar wat teen die Botswana-grens in die verre westelike hoek van die Noordwes-provinsie, 250 km noord van Vryburg en 7 km wes van Vostershoop.

Die reservaat het egter ‘n NOODKREET!  Daar word dringend fondse benodig vir die herstel van boorgate en pompe. Die resevaat se natuurlewe staar ongekende vooruitsigte van uitwissing in die gesig en die staat kom nie hul pligte na nie. Water word nie gepomp nie, watergate staan dolleeg, boorgate en pompe word nie onderhou nie - daar word dus GEEN drinkwater aan die diere voorsien nie.

Die Boerevereniging van Vorstershoop is egter bereid om in te gryp, maar verlang dringend fondse  en hulp van buite om die diere se lewens te probeer red.

Die Boerevereniging vra dus groot asseblief dringend skenking en/of hulp om die eens gesogte park weer tot sy ere te herstel.

 

Donor Messages

Anonymous
Anonymous
Baie dankie namens die diere
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Be well
Cobus
Anonymous
Ons is versot op die pragtige plek maar soos hele land word dit net toegelaat om tot niet te gaan.
Anonymous
Dit breek my hart. Pensioenaris.

Activity feed

Anonymous donated R 2 000 via Molopo Nature Reserve
28 Dec 2023 R 2 000
Anonymous donated R 200 via Molopo Nature Reserve
28 Dec 2023 R 200
Anonymous donated US $ 30 via Molopo Nature Reserve
22 Dec 2023 US $ 30
Anonymous donated US $ 54 via Molopo Nature Reserve
14 Dec 2023 US $ 54
Anonymous donated R 500 via Molopo Nature Reserve
07 Dec 2023 R 500