
Saamstaan vir Tanith Rossouw Campaign
Hierdie blad is opgedra aan Tanith Rossouw, 13 jaar van Wellington wat chroniese COPD het #moontlike Sistiese Fibrose.
Die jaar 2023 amper op sy einde en Tanith is en uit hospitaal gewees. 3 (chronic diseases) opgeduiken sukkel nou sins verlede jaar Mei 2022 met antwoorde van staats hospitaal wat hulle nie kan gee nie 3 Toetse is bespreek die jaar en elke keer as ons vir afspraak opdaag het (Dokter/s) nooit dit amptelik op systeem gesit nie. Nalatigheid in formaat. Die staat het ons gevaal.
Tanith is so vol hoop en glimlag met als wat haar makeer. Sy is net raadop omdat dokters nie tot n punt kom nie.Ons benodig geldelike hulp om Tanith by n privaat Hospitaal te kry dat daar toetse kan gedoen word en ons is finansieel nie in staat om dit te kan doen nie.
Enige donasies al is dit hoe klein sal hoogs op prys gestel word en die waardering daarby🙏🏻indien nie n bydrae kan maak nie asb help share.
Dit sal net so baie help👈 Ons as n familie se TIA🥀🌼
*******************************************************************