Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Sandra Jaarsen Campaign Logo

Sandra Jaarsen Campaign

My dogtertjie se kinderoppasser of soos ek haar noem, haar tweede mamma, se huis het verspoel met die vloed in Villiersdorp. Dit het haar en haar gesin van 5 basies sonder ' n heenkome gelaat. Ek en my man wil graag weer vir hulle 'n huisie bou, maar ons het nie genoeg finansies daarvoor nie. Ek is nie een wat sommer sulke tipe goed doen en geld vra nie, maar sy beteken vir ons gesin so baie en ons is saam met hulle hartseer oor hul skade. As dit in jou hart lê om ons te help met 'n finansiële bydrae sal ons dit ongelooflik baie waardeer.

Statistics

Fundraising target

R 5 500.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages