Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Jan-Adriaan van Rooyen Music Campaign Logo

Jan-Adriaan van Rooyen Music Campaign

PROP is besig met 'n "Crowd funding" projek.  Hy wil graag 10 van sy liedjies opneem. Oor 7 Weke gaan hy 15 van sy beste liedjies tentoonstel. Dan is dit in die publiek se hande om die lirieke nog meer publiek te maak, deur dit op Facebook en Youtube te like, asook kommentaar te lewer en te share.

To contribute, please select the project below and then the donate button next to the barometer...

Donor Messages

PROP
Ek het besluit om self ook te belê in #publiekelirieke. Dankie vir almal se ondersteuning sover. Groete
Pieter Steyn
Kap hom flou proppa
Francois Kleynhans
Proppe!! Kap hom flou!
Tante E
Jou deursetting en positiewe uitkyk maak jou ‘n stunning kunstenaar
Mieke van Rooyen
Hallo my man! Ek glo jy sal hierdie projek kan laat werk! Ek glo in jou en is baie lief vir jou en jou talente!
JA vR, M vR, J L & M Jensen,
JA vR bet aal in namens, Mieke van Rooyen, Jenz Jensen, Lourens Jensen en Mariaan Jensen.
Danierr Minnaar
Lekker Proppie! Uit Bunbury, Wes-Australie!