
WP Indoor Crieket Campaign
Goeie dag vriende,Ons dogter Hanri (10), het gekwalifiseer om die Westelike Provinsie te verteenwoordig in Mpumalanga Maart 2024 vir Binnehuise Krieket
Die koste is ongeveer R12 000.00
Die koste van deelname is... GROOT!
Soos almal van julle weet moet ons as ouers ons hande maar diep in jou sakke steek vir hierdie tipe toere.
Ek vra vriendelik dat u dit sal oorweeg om vir Hanri te ondersteun om haar in staat te stel om aan die toernooi deel te neem. Dis ʼn besonderse prestasie vir haar.
Enige donasies of borge sal aangewend word vir haar vervoer, verblyf en provinsiale klere onkostes.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Rene
I am so proud of your beautiful kids. Love to be their aunt even if if only from afar!
Anonymous
Fransiska Jooste
You got this blommie!
Hearnes
Baie trots op jou, Hanri ❤️
Kaitlyn van Zyl
Anonymous
Ernest Duncan
Starky
Goodluck Hanri
Activity feed
Anonymous donated US $ 117 via WP Indoor Crieket
02 Nov 2023
US $ 117
Rene donated US $ 108 via WP Indoor Crieket
01 Nov 2023
US $ 108
Anonymous donated US $ 11 via WP Indoor Crieket
27 Oct 2023
US $ 11
Fransiska Jooste donated R 200 via WP Indoor Crieket
26 Oct 2023
R 200
Hearnes donated R 500 via WP Indoor Crieket
05 Oct 2023
R 500