Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Verloore siele Campaign Logo

Verloore siele Campaign

My gebed is as volg. Mag Koning Jesus mense se harte oop maak vir die 2mense en ek se amen op dit.Mornay en Tania is hulle die lewe het sy koers geloop met hulle n swaar pad maar hy se al wat hom staande hou is God sy persoonlike verlosser.Die 2 is al 15 jaar saam met haar geestelike siekte bipoiler,maar sy se hulle is op straat omdat as sy siek word dan kyk hy na haar self en versorg haar en staan haar by dan verloor hy sy werk dan beland hulle op straat maar hy gaan le nie staan maar net weer op al se sy famielie en vriende dis deur haar siekte dat hulle op straat is se hy altyd vir haar ek het n belofte aan jou gemaak dat ek by jou sal staan en hy doen dit al vir 15 jaar en mense bipoiler is erg soos van julle dalk weet hy wil n paar tools vir hom koop en sy eie besigheidtjie begin en n plek huur waar hy van af kan werk so as sy siek word dan is hy naby haar om na haar te kyk dan hoef hulle nie op straat te wees nie wat ek hoor is hy n baie goeie ambagsman en die plan wat hy het kan werk met die plek wat hy wil oop maak so dis iemand wat net n kaans soek om iets te word in die lewe hy se ook dis hard buite maar hy glo God sal iemand of mense op sy pad stuur wat Konings kinders en hom en haar sal help maar hy se ook nie in sy tyd nie maar God sal besluit as die tyd reg is.Hulle 2 is die 8 Oktober 16 jaar saam kom ons gee die twee mense n geskenk om n mooi lewe te he en wat hulle so na soek sy woorde aan my was Doen jou bes en God doen die res hy se ook waar hulle beweeg loop Jesus voor hulle uit en ek kan dit self se hulle gebruik geen dwelms nie julle moet hoor hoe mooi bid die twee 

Connected Campaigns

Statistics

Fundraising target

R 60 000.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages