Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
JP Schultz Campaign Logo

JP Schultz Campaign

Hallo, ek is Thea, Johan se dogter. Ek is bekommerd oor my pa se verslegterende toestand in sy regterborskant. Hy het 'n dringende operasie nodig, maar die wagtyd by Steve Biko-hospitaal is ses maande, en sy toestand versleg. Hy voel baie moedeloos en kan nie werk nie as gevolg van hierdie probleem. Ek pleit vir hulp om 'n private operasie vir hom te fasiliteer. Jou hulp beteken baie vir ons. Dankie.

To contribute to this cause please click on the link below... 

Please consider covering the platform fee, so more of your donations goes to our project.

Donor Messages