
Krieket Toer 60492 Campaign
HelloMy seun van 11 jaar is gekies om sy streek te gaan verteenwoordig vir die NW krieket proewe wat sal plaasvind vanaf 22/23 September by Lichtenburg My seun is sport aktief en boonop nog jonk, dit sal n goeie ontwikkeling vir hom as jong seun wees. Ongelukkig het ek nie die fondse om hom te stuur nie en hy wil bitter graag dit by woon. Hy is n hard werkende seun en gee sy beste in sport. Die befonsing sal gaan vir die betaling van sy toernooi en heel moontlik n ordentlike krieket sport sak die een met wieletjies sodat hy nie die sak hoef te dra nie.