Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Jordan Liebenberg Wrestling Tour Cause Logo

Jordan Liebenberg Wrestling Tour Cause

My naam is Barry Liebenberg en ek samel vondse in vir een van my seuns Jordan Liebenberg. Hy is 11 jaar oud.  Jordan wil bitter graag 2020 toer na Estonia en in die Tallin Ope deelneem (Dit is die grootste toenooi in Europa) en word gevolg deur n vier dae kamp wat aangebied word deur die wereld se beste afrigters wat ook beteken van die beste jeug stoeiers sal die kamp bywoon.

To contribute, please select the project below and then select the donate option...

Donor Messages

PDP POS

Lekker stoei

Die Hennings
Go Jordan!
Hoener
Go Jordan! Tuks of niks!
Emmi
Emmi en Adrian
Thys
Go Jordan!!
Charles
You go and enjoy the journey
Herman
Sterkte Jordan