Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Juan & Rohann VERRASSING Cause Logo

Juan & Rohann VERRASSING Cause

Huiseienaars voor 'n bruilof?!  Dank Vader dis nie 'n broodjie in die oondjie nie! Dis net Juan en Rohann se beplanning wat so omver gewerp kan word!

To contribute, please select the project below and then the donate button next to the barometer...

Donor Messages

Frances
Mag julle nuwe begin en lewe net liefde en voorspoed inhou. Met baie liefde xxx
Michelle
Baie geluk met julle plekkie!!! Ek hoop julle is baie gelukkig in julle huis en maak baie memories saam :) Lief julle baie
Craig and Liezel
Baie geluk julle!!! Mag julle baie gelukkig wees met julle nuwe huis.
Lizanne en Michael
Baie geluk julle twee! Mag julle huis werklik n “home” wees vir julle.