
Please help Tanya Campaign
Tanya is my oorlede sister sê dogter.Ek het haar Onder my vlerk geneem
soos my eie. Sy het vyf weke terug
Skielik baie siek geword. Sy het 16 kg
Verloor in 2 weke. Sy hou geen kos
Of vloeistof in nie. Sy het nie ñ mediese
Fonds nie. Hulle het Al talle Drs gesien
En Al vele toetse laat doen. Sy was in
Ñ staats hospitaal. Maar met onverigte
Sake. Sy is nou opgeneem in ñ privaat hospitaal.
Ek vra asb vir hulp, want Sy moet gaan
Vir ñ sonar en ñ CT scan. Baie dankie vir
Almal wat ñ bydrae lewer
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Activity feed
Anonymous donated US $ 57 via Please help Tanya
11 Sep 2023
US $ 57