
LIA May Campaign
ONS VRA VIR ENIGE HULP EN DONASIES VIR Lia -May. SY IS TANS IN STEVE BIKO ICU. SY GAAN MOET 2 HARTOPERASIES KRY SY WAS IN MAMELODI HOSPITAAL WAAR HULLE HAAR OORGESKUIF NA STEVE BIKO.Op Maandag 9de Oktober is Lia-May gebore . Woensdag 11de Oktober het sy opgehou asem haal agv n geboorte defek ( Pulmonary atresia), haar klep wat bloed vloei vanaf hart na longe vervoer het nie heeltemal ontwikkel. Weens die geboorte defek moet sy dringend n hart operasie kry.
Lia- May en haar ouers is nie op n mediese fonds en op die stadium probeer hulle net kop bo water hou om by al die nodige uit te kom.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous