
Johan 60916 Campaign
Hallo almal , help ons asb om my pa te kan help. Om die regte mediese hulp te bekom. Hy het nie 'n mediese fonds nie , en moet gaan vir 'n rug operasie , hy het ou rug beserings wat veroorsaak het dat hy nou amper heeltemal verlam is! Hy moet dringend 'n rug operasie ondergaan. Ons sal enige papier werk verskaf vir die wat dit wil hê. Julle ons harte is seer. Ons glo en vertrou dat die Here in beheer is. En dat my pa die regte hulp sal kry wat hy benodig. Dankie julle . Bid ook asb saam.