
Funds for Dihan Campaign
Dihan is 24 jaar oud en is n passievolle rugby speeler. Dihan speel rugby, vandat hy 3 jaar oud was. Hy het April 2023 in die Saldanha toer nooi gespeel waar hy gekies word vir die toer na Maleisië. Die toer is vir 2 weke wat afskop die 6de Nov 2023. Wat vir hom baie deure kan oopmaak Hulle borg vir hulle toksakke het kop uitgetrek. Die sakke kos R1500. Ook het Dihan geen sakgeld nie. Drie weke gelede het hulle in sy motor ingebreek en sy tokse en tekkies is gesteel . Ook het sy kar se skokbrekers gebreek vanaf n oefening.bydrae sal waardeer word groot of klein.Baie dankie
Mandie Stander (Dihan se Ma)