Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Boerdery in nood Campaign Logo

Boerdery in nood Campaign

Hoe staan jy weer op?
Hoe gaan jy weer aan?
'n Boer doen wel, keer op keer, elke keer!

Ek wil vra dat jy jou hart en natuurlik jou beursie sal oopmaak vir 'n baie spesiale vriendin en kollega, Mari Bezuidenhout se ouers. 

Hulle boer in die Brandfort distrik, plaas BEZ Boerdery, en is die afgelope naweek hard geraak is deur die woedende brande. Verlies in weiding, oeste en infrastruktuur is tot gevolg.

Hul het hulp nodig om R20 000 in te samel sodat hul 'n link kan stuur na Burgersdorp en terug met voer vir die diere. 

Raak stil en dink wat 'n boer in jou lewe, ons almal se lewens, beteken en dan dank jy die Here vir al jou gawes en seëninge elke dag.

Jou klein bydrae gaan 'n reuse verskil in die boer se lewe maak! Kom ons vat saam hande!



Statistics

Fundraising target

R 20 000.00

Donations to date

R 1 672.99

Donor Messages

Walter van Niekerk
Anonymous
Anonymous
Anonymous

Activity feed

Walter van Niekerk donated R 500 via Boerdery in nood
05 Oct 2023 R 500
Anonymous donated US $ 28 via Boerdery in nood
04 Oct 2023 US $ 28
Anonymous donated R 200 via Boerdery in nood
04 Oct 2023 R 200
Anonymous donated R 500 via Boerdery in nood
03 Oct 2023 R 500