
Saving our home of 23years Campaign
Hello almal,My naam is Maritza Jv Rensburg
dogter van oorlede F.P van der westhuizen wat in 2017 7de April oorlede is...
Ons storie loop so..
Na my pa se dood het my ma Hester van der
Westhuizen haar geld wat my pa vir haar
gelos het by Jaco įordaan belê,wat in October
2017 weg geraak het met die geld,sy hof saak
het nie ver gekom nie,want Jaco is toe
oorlede aan n hart aanval,my ma het nog nie
weer n sent gesien van dai 1.2mil wat sy
'belê" het nie...Ons is toe geslaan met n
boedel bedrag van my pa van R280 000 wat
ons nie kon betaal nie.Ons het aanhou
baklei en afstry...ons eenigste bate is ons
HUIS waar ons 6 is wat hier bly,ek my man en
2 kinders 6 en 11 ,my ma 63 en my ouma
84...ons huis is al wat ons het, ons Kan nie n
leening maak nie want ons Kan dit nie terug
betaal,ons het al als verkoop wat ons kon om
van die skuld in die boedel af te betaal om
hom minder te kry ons is lat weet Dat die
boedel bedrag nou op R56 210.22 is wat ons
Moet betaal..as ons nie Dai betaal verkoop
die bank ons huis om Dai geld te kry, eks op
my knee en smeek vir hulp om ons huis te
red.
Elke bietjie word opreg waardeer.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Tiktok liefde !!!!💜💜💜
Anonymous
💜💜Tiktok blessings💜💜
Anonymous
Anonymous
TIKTOK BLESSINGS 🙌
Anonymous
Anonymous
Anonymous
N vriend duisend deur duk en dun 💜
Anonymous
Tiktok blessings 💜
Anonymous
Activity feed
Anonymous donated US $ 12 via Saving our home of 23years
29 Nov 2023
US $ 12
Anonymous donated US $ 26 via Saving our home of 23years
15 Nov 2023
US $ 26
Anonymous donated US $ 19 via Saving our home of 23years
23 Oct 2023
US $ 19
Anonymous donated US $ 20 via Saving our home of 23years
19 Oct 2023
US $ 20
Anonymous donated US $ 2 via Saving our home of 23years
15 Oct 2023
US $ 2