Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Marlise Ferreira Lifesaving Cause Logo

Marlise Ferreira Lifesaving Cause

Marlise Ferreira van Hartbeespoort is gekies vir die Span om Suid-Afrika te verteenwoordig by Spanje in Mei 2019. Ek het al deur baie terugslae gegaan deur my lewe veral na my knie besering, maar ek het nogsteeds geglo dat ek eendag span sal maak.  Voor jy opgee kyk op en sê "Dankie God vir die krag wat U my gee om weer te probeer"

To contribute, please click on the project below and then on the donate button next to the barometer...

Donor Messages

Lisinda & Marius
Baie trots op jou!! Jy werk altyd hard en gee nooit moed op nke!!
Rina Rossouw
Voorspoed en sterkte Marlize
Naude familie
Baie sterkte Marlise moet nooit ophou glo nie
Rianie
You go girl!
Henda
Baie geluk!
Lorna
Lekker swem Met Liefde Lorna Greyling