Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
KKNK 2024 Campaign Logo

KKNK 2024 Campaign

Hierdie jaar is daar slegs 20 plekke beskikbaar vir Fichardtpark Hoƫrskool leerders. My dogter wil dit graag bywoon...haar droom is om n akteur te word. Sy is geniet haar drama klasse op skool en doen goed in die vak. Hulle vertrek 24 Maart en kom weer die 28ste Maart terug.
Die toer sluit die volgende in:
1. Verblyf en 'n groot ontbyt.
2. Alle vervoerkostes (na en in Oudtshoorn)
3. Alle verdere etes
4. 7-9 top vertonings (hierdie jaar het ons al die vertonings wat Kannas gewen het gesien)
5. 4-6 werksessies
6. Gesprekke met bekendes
7. KKNK t-hemp

Die kostes beloop R6500 per leerder. Betaal wees teen einde Februarie 2024.

Connected Campaigns

Statistics

Fundraising target

R 6 500.00

Donations to date

R 2 093.79

Donor Messages

Anonymous
Anonymous
Geniet dit sus ek weet jy gaan dit baie geniet
Anonymous
Lynette
Geniet dit sus en mag AL jou drome waar word
Steph & Nico
Geniet elke oomblik IsmariešŸ’–
EstƩ
Geniet ELKE oomblik Ismari!!
Anonymous

Activity feed

Anonymous donated R 500 via KKNK 2024
10 Feb 2024 R 500
Anonymous donated R 500 via KKNK 2024
14 Dec 2023 R 500
Anonymous donated R 100 via KKNK 2024
14 Dec 2023 R 100
Lynette donated US $ 17 via KKNK 2024
12 Dec 2023 US $ 17
Steph & Nico donated R 500 via KKNK 2024
12 Dec 2023 R 500