
Help Martin with meds Campaign
Helloek is n 67 jaarige man met
Prostaat Kanker wat
verspei het na my
Testiekels,Suikersiekte,hoe
bloeddruk,austiperises en
velkanker ek kom vra asb
help met meds asb ek gaan
maandeliks na ons plaaslike
Hospitaal vir my meds maar
hulle het nie die meds in
voorraad nie hulle se ek
moet dit self gaan koop
maar ongelukkig kan ek
dit nie bekostig nie sien
ek kry net n maandelikse
sassa old grand waarmee
ek ons blyplek en koopkrag
betaal dan is daar nie geld
oor vir my kanker meds of
sterk pynpille nie asb ek
vra net vir help met my
medsasb
byvoorbaat dankie God
seën elke een wat my kan
help.
Martin