Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Mika Mouse Cause Logo

Mika Mouse Cause

To contribute to this campaign please select the yellow donate button

Donor Messages

Anonymous
Jy bring soveel geluk in so baie mense se lewens Mikkiii xXx
Japie en Yolande
Jy het n hart van goud ??
Estelle Haward
Mag die pad vorentoe gevul wees met dieselfde deursettingsvermoë wat jou so ver gebring het. You go girl.
Hannelize Mouton
Sulke goeie werk wat jy doen Alet. Sterkte!
Sarene Coetzee
Sterkte met Mika Muis! Alles van die beste en DANKIE dat daar engele soos Tannie is. Ek sal aanstuur aan al my vriende xxx
Anon1
May she only be greater than her obstacles