Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Help juf Kenechia Campaign Logo

Help juf Kenechia Campaign

Keneshia Coetsee is 'n dierbare juffrou wat tans werksaam is by 'n skool in ons dorp. Sy help in die hokkie seisoen ons skool uit om ons graad 6 leerders touwys te maak. Met 'n dorp wat sonder water sit, het sy verdaag by die skool om by haar huis haar eie badkamer te gaan gebruik. Sy was 'n paar sekondes in die huis toe slaan haar kar weens 'n onverklaarbare rede aan die brand. Haar skok en verlies is groot. Kom ons help juffrou Keneshia tydens haar groot verlies. Elke liewe bydrae sal opreg waardeer word. Kontak my gerus vir verdere navrae. 

Statistics

Fundraising target

R 50 000.00

Donations to date

R 170.00

Donor Messages

🤌🏽
GOD Always has Something for You.. 🙏🏽 a Key for every Problem, a Light for every Shadow, a Relief for every Sorrow & a Plan for every Tomorrow.
Charlene Afrika
God is met jou Kenechia. Ons is dankbaar vir jou lewe wat gespaar is. Ons bid vir jou. Baie Liefde. Ps 91❤️
Anonymous

Activity feed

🤌🏽 donated R 100 via Help Juffrou Kenechia Coetzee
16 Nov 2023 R 100
Charlene Afrika donated R 50 via Help Juffrou Kenechia Coetzee
16 Nov 2023 R 50
Anonymous donated R 20 via Help Juffrou Kenechia Coetzee
15 Nov 2023 R 20