Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Neels Stander Cancer Cause Logo

Neels Stander Cancer Cause

Meeste van julle ken ons geliefde oom Neels Stander. Soos julle weet veg hy tans fase 4 Maag kanker. Ongelukkig gaan dinge nie goed op die oomblik nie. Oom Neels kan nie voortgaan met sy houtwerk nie en tans is hy en sy vrou afhangklik van n staatspensioen van slegs R1500 pm elk. Kom ons staan hulle hy soos wat hulle ons nog altyd bygestaan het.

To contribute, please click on the project below and then on the donate button next to the barometer...

Donor Messages

Fuff
Lexie Elliott always loved Niels, musicians together
Sherilee
In my prayers ??
Prayer
We continue to pray!
Anon
Ons hou aan bid vir julle. Sterkte xxxx

Activity feed

Prayer donated USD $ 15 to Neels Stander Cancer Cause via Ons Hero Neels Stander
04 Apr 2019 USD 15