Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Oupa Pierre benodig hulp Campaign Logo

Oupa Pierre benodig hulp Campaign

Ek, Nicole de Jager (22) van Noordwes, Rustenburg, vra ondersteuning vir my oupa Pierre (76). Na 'n kankerstryd, ervaar hy nou gesondheidsuitdagings, insluitend Parkinson en demensie. My ouma, 'n klein maar sterk vrou, sukkel om hom alleen te sorg. Ons benodig finansiële hulp vir huisaanpassings, mediese kostes, en algemene ondersteuning. Enige bydraes sal waardeer word.

Dankie, Nicole de Jager

To contribute to this cause please click on the link below... 

Please consider covering the platform fee, so more of your donations goes to our project.

Donor Messages

Adriaana
I hope it helps even tho it’s only a very small amount🤍May god be with you🌸
Leoni Eastes
Ek sal enige iets vir daai 2 doen. Eks bitter lief vir hulle. 🙏
Anonymous
-Smit Familie
Anonymous
Word gou gesond en ons dink aan julle❤
Anonymous
Anonymous

Activity feed

Adriaana donated R 200 via Oupa Pierre benodig hulp
17 Nov 2023 R 200
Leoni Eastes donated R 500 via Oupa Pierre benodig hulp
16 Nov 2023 R 500
Anonymous donated R 300 via Oupa Pierre benodig hulp
16 Nov 2023 R 300
Anonymous donated R 300 via Oupa Pierre benodig hulp
16 Nov 2023 R 300
Anonymous donated R 200 via Oupa Pierre benodig hulp
14 Nov 2023 R 200