Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Liefste Mari Campaign Logo

Liefste Mari Campaign

Mari het deur donker tye gegaan en het ondersteuning nodig. Haar situasie het verswak en 'n risiko vir haarself en haar seun geword. Ondanks hulp en gebede, het uitdagings voortgeduur. Ons beoog om haar na 'n kliniek te neem vir herstel, maar die koste is hoog. Ons hoop sy kan weer herstel en 'n positiewe toekoms met haar gesin hê.

To contribute to this cause please click on the link below... 

Please consider covering the platform fee, so more of your donations goes to our project.

Connected Campaigns

Donor Messages

Otto
Hierdie is om jou te help beter word ousus, en die tyd gebruik om vir jou 'n nuwe begin te beplan!

Activity feed

Otto donated R 1 000 via Liefste Mari
27 Nov 2023 R 1 000