
Rhino U17 Tour to Ireland Campaign
Pieter is ñ plat op die aarde plaasseun van die Vrystaat. Rugby is ñ sport waarvoor hy nie net ñ passie nie, maar ook ñ groot liefde voor het. Hy is in Hoërskool Witteberg. Hy het die jaar vir die 017 Griffons span gespeel.Hy is tydens die O17 Rhino week gekies as een van die spelers wat in Ierland kan gaan rugby speel. Dit was nog altyd een van sy drome om oorsee rugby te kan gaan speel. Om dus op die toer te kan gaan, sal sy droom waar maak.
Hy het verskeie projekte aangepak om te help om vondse vir sy toer in te samel.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Stefan
Ek maak maar n bydrae want dit klink vir my soos n “once in a lifetime opportunity “ en wie weet dalk vonk dit n rugby loopbaan wat jy graag wil bereik. Ek hoop jou doelwit word bereik!
Geniet hom💪🏻
Activity feed
Stefan donated R 5 000 via Rhino U17 Tour to Ireland
12 Oct 2023
R 5 000