Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Phillip Cronje Campaign Logo

Phillip Cronje Campaign

Die gesin kom vra hulp by die gemeenskap en mede mens. 

 
Hulle is van Schweizer-Reneke af. 
 
Phillip moet in Bloemfontein vir 'n noodlottige hart omlyning operasie wees. 
 
Die veldtog is gestig om sy vrou te help alle onkostes verbonde te dek, wat brandstof vir vervoer, verblyf en kos insluit. 
 
Op die stadium is hy 'n verskriklike hoë risiko pasiënt, en het dringend alle hulp en ondersteuning nodig van ons almal af om die operasie moontlik te maak, daarom wil ons graag vra dat elke persoon asb hulle harte sal oopmaak teenoor die gesin laat hulle ons elkeen se ondersteuning en bystand in hierdie noodlottige tydperk kan sien.

To contribute to this cause please click on the link below...

Please consider covering the platform fee so more of your donation goes towards our project.

Connected Campaigns

Donor Messages

Lerina Van gent
Anonymous
Anonymous
Anonymous
💝🙏
Anonymous
Ons Bid vir alle voorspoed en alle kragte benodig vir die pad voorentoe en net sterkte vir die gesin💝💖
Anonymous
Ons bid Jesus se bloed oor julle en bind alle siekte en teenspoed in Jesus naam!Jahwe sal voorsien!
Anonymous

Activity feed

Lerina Van gent donated R 300 via Phillip Cronje
27 Nov 2023 R 300
Anonymous donated R 500 via Phillip Cronje
15 Nov 2023 R 500
Anonymous donated US $ 116 via Phillip Cronje
14 Nov 2023 US $ 116
Anonymous donated R 200 via Phillip Cronje
13 Nov 2023 R 200
Anonymous donated R 500 via Phillip Cronje
13 Nov 2023 R 500