Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Raquel Ogle Vehicle Cause Logo

Raquel Ogle Vehicle Cause

Hierdie veldtog is begin deur Je-ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys om 'n vriendin en kollega te help wat onlangse hewige moeilikheid met haar voertuig ondervind het. Sy is 'n toegewyde ma en kollega en ons wil kyk of ons haar kan help deur haar las ligter te maak. Enige werkende mens in SA benodig vervoer en met 'n klein dogtertjie is publieke vervoer nie altyd maklik of veilig nie. Sy het tans 'n kar wat verskriklik baie probleme gee en haar meer kos in herstelwerk as wat die kar werd is.

To contribute, please select the project below and then the donate button next to the barometer…

Donor Messages

Wilna
Save trips
Taletha
Jou nuwe ryding wag vir jou xxx
Johan & Lisa
Help graag vir ons gunsteling program
Wowww
Wonderlik staan saam lekker ry.
A
Veilige kilometers ????
Anonymous
xx
Corne Marais
Sterkte!!
Elmarize Knobel
“U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.” ??- PSALMS? ?16:11?
Janine
Love to support people who make my favourite story happen everyday