
Help Renette Campaign
Goeie dagEk kom vra asb hulp asb.
My man het Prostaat kanker
en Testickel kanker en is in n
Rolstoel hy het n beroerte
gehaat en is semi verlam in
sy onderlyf. Ek kom vra asb
of jy ons kan help met n
Yskas en n wasmasjien ek
was met die hande en die
hande wil nie meer nie ek
het rumatiek in my hande en
bene ek kyk na my man en
ons Autistiese seuntjie en dit
is moeilik om op al die plekke
te wees ons bly op n plot en
is ver van die winkels af en
soms word ons melk en vleis
sleg en ek kan nie elke dag
by die winkels uitkom nie
daarom vra ek asb vir hulp
met n yskas en n wasmasjien
asb ons bly 19km ver van ons naaste winkels asb ons het
geen vervoer winkels toe nie
ons moet staat maak op
ander om ons te help