
Ruhandre Atletiek Campaign
Dit is n groot eer om te gaan so ver met my atletiek maar vir omstandighede kan my ouers dit nie bekostig om vir my nuwe goed te koop wat ek nodig het vir my atletiek nie en die vervoer uitgawes is bietjie baie so ek wil vra of daar enige iemand is wat my kan help om my droom te bewaarheid a.s.b elke klein bietjie help baie,ek sal alles wardeer wat gegee word maak nie saak hoe groot of hoe klein die aantal is nie.Ek vra nie om dit vir enige iets te gebruik nie,net om verder te gaan met my atletiek DANKIE Almal.Ruhandre Venter.