
Flip vd Merwe Campaign
Flip van der Merwe het Woensdag, 18 Oktober 2023, 'n vendusie by die Onderstepoort-veilings-krale in Pretoria gelei.
Hy en twee kollegas het omstreeks 17h15 huiswaarts gekeer en Flip het bestuur. Net by die hek uit het die drie in 'n dubbelkajuitbakkie verby 'n Volkswagen GTI gery wat langs die pad gestaan het. 'n Rukkie later het hulle die Golf agter hulle sien ry. Skielik het die Golf half skuins aan die bakkie se agterkant gekom en die skote het geklap.
Flip is dus verlam en kan ook nie die hospitaal kostes huidiglik dra nie. Enige donasies sal opreg waardeer word om ons vriend en sy familie te help.